Mr

Facility: bridgewater manor
Rating:

Graag wil ons net baie dankie se vir die besonderse en liefdevolle manier wat julle vir ons Ma, Drien Coetzee versorg het die laaste 6 weke. Dankie vir die gemoedsrus wat ons kon gehad het met die wete dat sy in ongelooflike goeie hande is. Ons sal julle ewig dankbaar wees daarvoor. Mag die Here…

— H.C, Jul 2019

Read review

Mrs

Facility: bridgewater manor
Rating:

Dit was seker die beste besluit wat ons vir my Ma kon doen, toe sy nie meer vir haarself kon versorg nie, die personeel het haar laat welkom voel en hulle het aangehou tot sy gemaklik met hulle was. Sy was gelukkig en die personeel het haar waardig gehanteer en kos was smaaklik voorgesit, wat…

— A.E, Jul 2019

Read review

The Service and staff in facility were excellent!

Facility: bridgewater manor
Rating:

The Service and staff in facility were excellent. I especially appreciate the friendliness and assisting. Very good even when you needed to ring the bell in their busy times. I have made friends which i appriciate

— D.C, Sep 2018

Read review

Thankful for the service

Facility: bridgewater manor
Rating:

We are so grateful to have been able to send our mother here. Even though she was here for a very short time we could rest assured that she received the best care possible. Thanks to all the staff!!

— M.B, Jan 2018

Read review

Excellent care and kindness !

Facility: bridgewater manor
Rating:

We thank you for your excellent care and kindness that you showed my father throughout his stay. The carers were exceptionally kind and patient.

— C.F, Oct 2017

Read review